Quantcast
Viewing all articles
Browse latest Browse all 4

Seggenskap

Kleinfontein Spaar en Krediet Koöperasie beperk is ’n koöperasie wat bankdienste lewer, dus kan slegs lede, kliënte wees. Die voordeel van lidmaatskap is dat jy as lid ware seggenskap het oor die instansie wat jou geldsake hanteer.
Hierdie seggenskap is in die vorm van stemreg op die Koöperasie se Algemene Jaarlikse Vergardering en enige ander lede vergadering waar kwesies rakende die bank se bestuur bespreek word. Hierdie kwesies sluit in:

•    Die bestuur van die bank
•    Verkiesing van die direksie en
•    Die rigting waarin die bank moet gaan.

Een van die ander voordele wat die lede van ‘n koöperasie soos Kleinfontein Spaar en Krediet Koöperatief geniet is dat die lede ook aandele in die bank besit en indien dividende verklaar word  deel jy as lid ook in die winste. 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 4

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!